Ubuntu

Programme note

In 1996 is ‘n sewetal SA komponiste gevra om elk ‘n deel van ‘n menseregte-oratorium te komponeer, waarvan die teks deur Doris Ravenhill op die Verenigde Nasies se Handves van Menseregte gebaseer is.  Roosenschoon se Ubuntu vorm die eerste deel van hierdie oratorium wat in opdrag van die Suider-Afrikaanse Musiekregte Organisasie gekomponeer is.

Die aanvanklike bedoeling was dat die werk tydens die Olimpiese Spele in Atlanta uitgevoer sou word maar het dit helaas nooit gerealiseer nie.

Benewens die menseregteteks wat die eerste vier artikels van die Handves as uitgangspunt neem, maak die komponis ook van die Latynse weergawe van Mattheus 5, vers 14-16 gebruik.

Voorts word die datum 26 Augustus 1789, ‘n belangrike historiese gebeurtenis insover dit die Franse Nasionale Vegadering se deklarasie van menseregte betref, in die musiek geweef.

Maar die komponis se neiging tot multiplisiteit in sy musiek kry in hierdie werk verdere uiting:

Enersyds word kennis gemaak met ‘n tipiese Afrika koormusiekidioom, terwyl die bekende tema uit Beethoven se Koorsimfonie – Friederich von Schiller se Ode an die Freude wat in die Finale verskyn - ook sy opwagting maak.  Daarbenewens word die bybelteks in ‘n bykans Gregoriaanse manier ingeklee.

Humanity!

Respect for our rights and freedoms.

Dignity, justice, peace and harmony.

We are all born equal and free,

with the right to security.

We learn to achieve our fullest humanity.

That’s the energy,

that’s the power,

of an exploding star!

 

We proclaim our rights, declare our responsibility.

We are all rainbow people, globally.

That’s what it’s all about!

 

People oppressed throughout the world,

are protected by the power

and the influence

of principles fair.

Human rights for every individual,

not only for a group.

United by ubuntu, alone and in community.

Sharing our destiny, universally,

Ubuntu! Ubuntu!

respect for our rights and freedom.

That’s the synergy, of humanity.

That’s what it’s all about!

 

Vos estis lux mundi:

non potest civitas abscondi supra montem posita:

neque accendunt lucernam et ponunt eam sub modio,

sed super candelarum ut luceat omnibus qui in domo sunt:

sic luceat lux vestra coram homnibus,

ut videant vestra bona opera et glorificent Patrem

vestrum qui in caelis est

Back