Programme note
Die komponis beskryf die werk soos volg:
Ek was besig om op te lees oor hoe skrif oor duisende jare heen uit die vroegste rotskuns ontwikkel het toe ek weer eens besef het dat die uiting van gedagtes, om kontak te maak - kortweg kommunikasie - aan die die kern van ons menswees lê.
In DOES THE NOISE IN MY HEAD BOTHER YOU? poog ek om verskillende fasette van kommunikasie toe te lig. Met die oog op jong musici is dit vir kinderkoor, gemengde skoolkoor, pop-orkes en simfonieorkes gekomponeer.
Daar is ses dele:
Dit open met ‘n Proloog wat ‘n droomwêreld daarstel.
Die tweede deel, met dieselfde woorde as die titel van die werk, d.i. Does the noise in my head bother you?, fokus op ons verbeelding en gedagtewêreld terwyl die derde deel, When I am, ‘n beskouing gee van hoe skrif met ons lewensverloop verweef is. When music is, bespiegel oor die betekenis van een van die voortvloeisels van skryf nl. musiek self, terwyl die laaste deel, Salestalk, ons “pogings” om ons idees te verkoop uitbeeld.
Die werk is in opdrag van KRUIK vir sy 1988 Jeugmusiekfees gekomponeer.
Based on Hans Roosenschoon’s own poems, it is written for children’s choirs, pop group and youth orchestra. My aim was to shed light on different facets of communication. The work opens with a Prologue, depicting a dream world. The second part, using the same words as the title, focus on our imaginations and realms of thought, whereas the third part, When I Am, describes how writing is interwoven with our lives. The fourth part is an Intermezzo for orchestra only. The fifth part, When Music Is, speculates on the meaning of one of the directions writing has taken, i.e. music, while the last part, Salestalk, is depicting our “efforts” to sell our ideas.
Review
Breytenbach, Kerneels. 20 July 1988, DIE BURGER
Kooij, Pieter. 1 August 1988, DIE BURGER
Du Plessis, Phil. 2 August 1988, THE ARGUS
Irish, Deon. 10 August 1988, CAPE TIMES
Kooij, Pieter. 20 August 1990, DIE BURGER
Fourie, Carl. 20 and 21 August 1990, THE ARGUS
Ackerman, Berna. 11 October 1997, DIE VOLKSBLAD